Katherine Heigl

Katherine Heigl
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katherine Marie Heigl
Geboorte 24 November 1978 (1978-11-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katherine Heigl (gebore 24 November 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Knocked Up (2007), The Ugly Truth (2009), en One for the Money (2012), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search